Verskil tussen weergawes van "Pedro II van Brasilië"

k
aangepas
k (JCIV het bladsy Dom Pedro II na Pedro II van Brasilië oor 'n aanstuur geskuif: aangepas aan Pedro I van Brasilië)
k (aangepas)
{{Inligtingskas2
|naam = Dom Pedro II van Brasilië
|kleur = #ccf
|titel = ''Keiser van Brasilië''
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Vorstehuis
|1 = [[Huis van Braganza|Braganza]]
|opskrif2 = Titels
|2 = Keiser van Brasilië
|16 = [[Teresa Cristina]]
|opskrif17 = Kinders
|17 = Afonso<br />[[Prinses Isabel‎|Isabel]]<br />Leopoldina<br />Pedro
|opskrif18 = Vader
|18 = [[Pedro I van Brasilië‎|Pedro I]]
}}
 
'''Dom Pedro II van Brasilie''' ([[2 Desember]] [[1825]][[5 Desember]] [[1891]]) was die tweede en laaste [[Keiserkeiser]] van [[Brasilie]]. Sy volle naam was Pedro de Alcântara João Carlos Leopoldo Salvador Bibiano Francisco Xavier de Paula Leocádio Miguel Gabriel Rafael Gonzaga de Bragança e Habsburgo.
 
== Keiserskap ==
[[Lêer: Pedro II circa 1887b transparent.png|thumb|links|upright|Dom Pedro II omstreeks 1887.]]
As 'n seun van vyf het Pedro die Keiser van Brasilië geword, net nadat sy vader [[Pedro I van Brasilië]] geabdikeer het om ‘n politieke en militêre oorlog in [[Portugal]] te steun. Laasgenoemde oorlog het daartoe gelei dat Pedro II se suster, Maria II, koningin van Portugal sou word.
 
Pedro II het vir 58 jaar regeer. Gedurende sy heerskappy het industriële ontwikkeling in Brasilië begin. Hy het gesorg vir veel vooruitgang en ontwikkeling in sy land. Pedro II het ook na die [[VSAVerenigde State van Amerika|Verenigde State]] gereis waar hy [[Alexander Graham Bell]] ontmoet het en so die eerste Brasiliaan geword wat ‘n [[telefoon]] gebruik het.
Pedro II was ‘n liberale leier en het [[slawerny]] op 13 Mei 1888 as ontwettigonwettig verklaar. Alhoewel hy ‘n populêre figuur was het Dom Pedro II absolute mag oor die parlement gehad en sommige het hom beskou as ‘n stuimelblok op die pad na mordernisme[[modernisme]]. Op 15 November 1889 het ‘n militêre staatsgreep hom onttroon, waarna Dom Pedro II en sy familie na Portugal gevlug het.
 
Hy sterf Desember 1891 in [[Parys]] en beide sy oorskot asook dié van sy vrou word in 1920 na Brasilië geneem. Hulle word in Petropolis, die voormalige somerwoning van die keiserlike familie, begrawe.
 
== Bronne ==
:''Hierdie artikel is 'n gedeeltelike vertaling van die Engelse Wikipedia artikel [http://en.wikipedia.org/wiki/Pedro_II_of_Brazil Pedro II of Brazil].''
Vertaling van die Engelse Wikipedia
 
[[Kategorie:Brasiliaanse keisers]]