Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

20 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
Stoomenjins is tipies [[buitebrandenjin]]s, alhoewel ander eksterne hittebronne soos [[sonkrag]], [[kernkrag]] of [[geotermiese krag]] ook gebruik kan word. Die hittesiklus is bekend as die [[Rankine-siklus]].
 
In die algemene taalgebruik kan "stoomenjin" verwys na geïntegreerde stoomaanlegte soos spoorweg [[stoomlokomotief|stoomlokomotiewe]] en [[draagbare enjin]]s, of selfs die masjien alleen, soos in [[balkenjin]]s en [[stasionêre stoomenjin]]s. Gespesialiseerde toestelle soos [[stoomhammer]]s en stoom[[heimasjien]]e is afhanklik van 'n stoomvoorraad vanaf 'n aparte [[stoomketel]].
 
{{saadjie}}
104 505

wysigings