Verskil tussen weergawes van "Lughawe Londen-Heathrow"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
| footnotes = Bronne: VK lugvaartpublikasie by NATS en Eurocontrol<br />Statistiek van die VK Burgerlugvaartowerheid.
}}
[[Lêer:Queue.at.london.airport.arp.jpg|thumb|350px|Vliegtuie staan tou om te vertrek vanaf Heathrow in November 2005.]]
Die '''Lughawe Londen-Heathrow''' of kortweg net '''Heathrow''' ([[IATA-kode]]: '''LHR''', [[ICAO]]: '''EGLL''') is 'n reuse internasionale [[lughawe]] wat [[Londen]], die [[Verenigde Koninkryk|Britse hoofstad]] bedien. Die lughawe, wat tussen 1946 en 1965 as ''London Airport'' bekend gestaan het, is in die Wes-Londense "Borough of Hillingdon" geleë.
 
Heathrow is die besigste lughawe in die Verenigde Koninkryk en [[Europa]], en dit was in 2012 ook op twee na die besigste ter wêreld volgens die getal passasiers wat bedien is. Met 69,9 miljoen het dit meer passasiers hanteer as die [[Lughawe Parys-Charles de Gaulle]] (61,6 miljoen) en [[Lughawe Frankfurt]] in [[Frankfurt am Main]] met 57,5 miljoen.<ref>[http://www.spiegel.de/reise/aktuell/airport-ranking-london-heathrow-hat-die-meisten-passagiere-in-europa-a-878088.html ''Der Spiegel Online, 17 Januarie 2013: Airport-Ranking: London-Heathrow hat die meisten Passagiere in Europa. Besoek op 26 Januarie 2014'' ]</ref> Volgens die getal vliegtuie, wat in 2012 gehanteer is, is Heathrow die derde besigste lughawe in Europa ná Charles de Gaulle en Frankfurt am Main.
 
[[Lêer:Queue.at.london.airport.arp.jpg|thumb|350pxlinks|300px|Vliegtuie staan tou om te vertrek vanaf Heathrow in November 2005.]]
As Londen se hooflughawe het Heathrow twee vroeëre lughawens, die Northolt lugmagbasis en die Lughawe Londen-Croydon, vervang. Met meer as 76&nbsp;700 werksgeleenthede op die lughawe self en 'n verdere 140&nbsp;000 in die onmiddellike omgewing, waar 'n groot aantal wêreldwye maatskappye hul kantore het, vorm Heathrow vandag 'n uitgestrekte besigheidsone wat 'n geskatte 2,7 persent tot Londen se bruto inkomsteskepping bydra.
 
107 317

wysigings