Verskil tussen weergawes van "Ideologie"

278 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Verwyderingskandidaat}}
'n '''Ideologie''' (meervoud: ideologieë) is 'n idee wat die grondslag vorm van 'n politieke of ekonomiese teorie of stelsel, veral idees wat tot starheid, onversetlikheid van denke op optrede lei. Iemand wat 'n bepaalde ideologie voorstaan of beoefen, word 'n ideoloog genoem.
 
Daar is twee hooftipes ideologieë: ''politieke ideologieë'' en ''epistemologiese ideologie''. Politieke ideologieë is etiese idees oor hoe 'n land regeer moet word. Epistemologiese ideologieë is idees oor die [[filosofie]], die [[Heelal]], en hoe mense besluite moet maak.
 
{{Saadjie}}