Verskil tussen weergawes van "Ideologie"

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Ideologieë kan in twee hooftipes ingedeel word: ''politieke ideologieë'' en ''epistemologiese ideologie''. Politieke ideologieë is etiese idees oor hoe 'n land regeer moet word. Epistemologiese ideologieë is idees oor die [[filosofie]], die [[Heelal]], en hoe mense besluite moet maak.
 
Daar is baie kommentators wat beweer dat ons vandag in 'n post-ideologieiese ereera leef,<ref>Bell, D. ''The End of Ideology: On the Exhaustion of Political Ideas in the Fifties (2000) (2nd2de ed.). Cambridge, Mass: Harvard University Press, pgp. 393''</ref> waarin verlossende en alles-omvattende ideologieideologieë misluk het. Die sienswyse word dikwels met [[Francis Fukuyama]] se skrywes oor die "einde van geskiedenis" geassosieer.<ref>Fukuyama, F. (1992)''The End of History and the Last Man.'' USA: The Free Press, xi</ref>
 
== Verwysings ==