Verskil tussen weergawes van "1945"

481 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Gebeure: Bygewerk
(→‎Gebeure: Bygewerk)
* [[6 Augustus]] – Tweede Wêreldoorlog: Die [[VSA]] laat val 'n [[atoombom]] (''[[Little Boy]]'') op [[Hirosjima]], [[Japan]], met tussen 90 000 en 200 000 sterftes tot gevolg.
* [[9 Augustus]] – Tweede Wêreldoorlog: Tweede Amerikaanse [[kernwapen]] (''[[Fat Man]]'') ontplof bo die Japannese stad [[Nagasaki]].
* [[15 Augustus]] – [[Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog|Geallieerde]] Nasies vier die einde van die [[Tweede Wêreldoorlog]] na oorwinning in [[Japan]] wanneer keiser [[Hirohito]] die onvoorwaardelike oorgawe in die [[Stille Oseaan]] oorlog oor die radio aankondig. [[Noord-Korea|Noord-]] en [[Suid-Korea]] word van [[Japan]] onafhanklik.
* [[2 September]] – Die einde van die Tweede Wêreldoorlog in [[Asië]].
* [[24 Oktober]] – Die Verenigde Nasies-verdrag, die grondwet van die Verenigde Nasies, tree in werking.
* [[25 Oktober]] – Die voormalige [[Japan]]nese kolonie [[Taiwan (eiland)|Taiwan]] word weer deel van die [[Republiek van Sjina]].
* [[10 November]] – Die Springbokdiens van die [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]] en die [[BOAC]], die eerste internasionale diens tussen Suid-Afrika en die [[Verenigde Koninkryk]], begin.
* [[27 Desember]] – Die [[Wêreldbank]] word op ooreenkoms van 28 nasies geskep.