Breuk (wiskunde): Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
 
No edit summary
 
In [[wiskunde]] verteenwoordig 'n '''breuk''' die gedeelte (of aantal gedeeltes) van 'n geheel. Dit word as 'n [[teller (wiskunde)|teller]](a) gedeel deur 'n [[noemer (wiskunde)|noemer]](b) geskryf in die vergelyking : <math>(\frac{a}{b})</math>. In meer algemene terme kan 'n breuk as "een kwart"(<math>\tfrac{1}{4}</math>), "vyf agtstes"(<math>\tfrac{5}{8}</math>), "een tiende"(<math>\tfrac{1}{10}</math>) ens. weergegee word
 
 
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Getalle]]
[[Kategorie:Wiskunde]]
404

wysigings