Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

28 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
* [[1829]] – Die [[NG gemeente Wynberg]] stig af van die [[NG gemeente Kaapstad]].
[[Lêer:Afsluitdijk.jpg|right|140px|regs|Die Afsluitdyk]]
* [[1839]] – Die eerste spoorlyn in [[Nederland]], tussen [[Haarlem, Noord-Holland|Haarlem]] en [[Amsterdam]], word amptelik geopen.
* [[1879]] – [[Pous Pius IX]] kapituleer en koning Victor Emmanuel lyf Rome in by Italië.
* [[1932]] – Vier maande ná die voltooiing van die [[Afsluitdyk]] in [[Nederland]] word die naam van die [[Suidersee]] amptelik gewysig na ''Ijsselmeer''.
 
== Geboortes ==
* [[1551]] – [[Hendrik III]], koning van [[Frankryk]].
105 643

wysigings