Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

42 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
fixing dead links
[[Lêer:Earth and Moon from Mars PIA04531.jpg|thumb|regs|250px|Die Aarde en die Maan, soos vanaf Mars gesien.]]
 
Met die bestaan van verskeie wenteltuie, landingstuie en swerwers, is dit nou moontlik om sterrekunde vanaf Mars te studeer. Die Aarde en sy Maan is beide maklik sigbaar, terwyl Mars se een maan, Phobos, omtrent 'n derde die deursnee blyk te hê as wat die Maan van die Aarde af het. Deimos vertoon steragtig, bietjie helderder as wat Venus van die Aarde af vertoon.<ref>[http://web.archive.org/web/20060507050759/http://www.planetary.org/explore/topics/mars/deimos.html Deimos], deel van ''Planetary Societies's Explore the Cosmos''. Verkry op 2006-06-13.</ref>
 
Daar is ook verskeie verskynsels wat bekend is op Aarde en nou ook op Mars waargeneem is, soos meteore en aurora.<ref name="aurora"/> Die Aarde sal tussen Mars en die Son beweeg op 10 November 2084, maar dit sal te klein vertoon om as 'n sonsverduistering te kwalifiseer.
633

wysigings