Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

424 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Gebeure: + "Zanzibar-Helgoland-Verdrag"
 
== Gebeure ==
* [[1 Julie]] – Die [[Duitse Keiserryk]] en die [[Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland|Verenigde Koninkryk]] onderteken die sogenaamde "Zanzibar-Helgoland-Verdrag". [[Helgoland]] en die [[Kaprivistrook]] word deel van die Duitse Keiserryk, terwyl Wituland (hede in [[Kenia]] geleë) en [[Zanzibar]] (destyds nie deel van die Duitse koloniale ryk nie) by die [[Britse Ryk|Britse koloniale ryk]] ingelyf word.
* [[3 Julie]] – [[Idaho]] word die 43ste [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] van die [[Verenigde State]].
* [[10 Julie]] – [[Wyoming]] word die 44ste deelstaat van die Verenigde State.