Difference between revisions of "Dyk"

No change in size ,  13 years ago
m
no edit summary
(+beeld)
m
 
[[Beeld:Rivierdykstelsel.jpg|350px|thumb|'n Rivierdykstelsel by Vianen, Nederland]]
'n Rivierdyk beskerm land teen 'n hoehoë waterstand in 'n rivier. Die hoeveelheid water wat deur rivier afgevoer word varieer hewig deur die jaar heen. Indien op enige plaats in die stroomgebied hewige reënval is kan die [[debiet]] van 'r rivier enorm toeneem.
 
'n Waterkering in 'n rivier bestaan uit drie dele, die winterdyk, die somerdyk, en die uiterwaardes. As die debiet van die rivier laag is, vorm die somerdyk die belangrykste beskerming teënteen die water. Die somerdyk word gebou dat die waterstand in die somer altyd laer is dan die somerdyk, sodat die uiterwaardes vry blyf.
 
Die uiterwaardes is die gebied tussen die somer en winterdyk. Dit is deurgaans groene gebiede waar die natuur vry spel het, bebouing is nie moontlik in hierdie gebied. In die somer is die uiterwaardes beskikbaar vir landboudoeleindes.
 
As die debiet van die rivier in winter en lente toeneem, en die somerdyk nie standhou nie kan die rivier hom via die uiterwaardes verbreed. Die winterdyk vorm in so'n situasie die primêre waterbeskerming. In 'n gesonde waterbeskermingssituasie kom dit slegs eens in die paar jaar voor. 'n Via die uiterwaardes verbreede rivier kan baie keerkere die debiet aan as die rivier in sy normale bedding kan vervoer.
 
In 'n goede waterbeskerming word tydens die bou bereken waar die swakste en sterkste punte gebou moet word. So dal die hoogte van die dyke in die buurt van stedelike gebiede hoër wees as in onbevolkte gebiede en is die syde van die rivier waar die meeste bevolking woon hoër as die andere syde.
2,257

edits