Verskil tussen weergawes van "Alfaverval"

5 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
:<math>\mathrm{~^{238}_{92}U}\rightarrow\mathrm{~^{234}_{90}Th} + \mathrm{~^{4}_{2}He}</math>
 
([[Helium]] se kern bestaan uit twee [[proton]]e en twee [[neutron]]e. Dus die [[atoomgetal]] gelyk aan 2 en die aantal [[atoommassanukleone]] gelyk aan 4. Dit word geskryf as <sup>4</sup><sub>2</sub>He, soos hierbo gewys.)
 
Die uitstraling van alfa-deeltjies sal die betrokke atoomkern se massagetal met 4 en sy atoomgetal met 2 laat afneem. Die dogterelement wat so gevorm word, sal dus 2 posisies na links van die moederelement op die periodieke tabel lê. Kernreaksies word met betrekking van kernvergelykkings voorgestel. In so reaksie word die aantal elektriese ladings en kernladings behou word. Atoomgetalle en massagetalle moet dus balanseer
3 631

wysigings