Difference between revisions of "Dyk"

4 bytes added ,  13 years ago
nl > af
m
(nl > af)
'n '''Dyk''' is 'n mensgemaakte [[waterkeerwal]] wat ontwerp en gebou is om 'n gebied teen hoë water te beskerm. 'n Lae dyk word 'n [[kade]]<!--vertaling?--> genoem.
 
In [[Nederland]] is daar twee tipes<!--bestuurlijke?--> dyke; die [[primêre keerwal]] en die [[sekondêre keerwal]]. Die primêre keerwal beskerm die land teen uitsonderlike hoë watertoestande, waar die water onbeheerbaar kan styg soos op die [[see]], [[rivier]]e en die [[IJsselmeer|Ysselmeer]].
 
[[Beeld:Rivierdykstelsel.jpg|350px|thumb|'n Rivierdykstelsel by Vianen, Nederland]]
'n Rivierdyk beskerm land teen 'n hoë waterstand in 'n rivier. Die hoeveelheid water wat deur rivier afgevoer word varieer hewig deur die jaar heen. Indien daar op enige plaatsplek in die stroomgebied hewige reënval is kan die [[debiet]]watervlak van 'rn rivier enormgeweldig toeneem.
 
'n Waterkering in 'n rivier bestaan uit drie dele, die winterdyk, die somerdyk, en die uiterwaardes. As die debietvlak van die rivier laag is, vorm die somerdyk die belangrykste beskerming teen die water. Die somerdyk word gebou dat die waterstand in die somer altyd laer is dan die somerdyk, sodat die uiterwaardes vry blyfbly.
 
Die uiterwaardes is die gebied tussen die somer en winterdyk. Dit is deurgaans groenegroen gebiede waar die natuur vry spel het, bebouing is nie moontlik in hierdie gebied. In die somer is die uiterwaardes beskikbaar vir landboudoeleindes.
 
As die debietwatervlak van die rivier in winter en lente toeneemstyg, en die somerdyk nie standhou nie kan die rivier hom via die uiterwaardes verbreed. Die winterdyk vorm in so 'n situasie die primêre waterbeskerming. In 'n gesonde waterbeskermingssituasie kom dit slegs eenseenkeer in dieelke paar jaar voor. 'n Via die uiterwaardes verbreede rivier kan baie kerekeer die debiet aan as die rivier in sy normale bedding kan vervoer.
 
In 'n goedegoeie waterbeskerming word tydens die bou bereken waar die swakste en sterkste punte gebou moet word. So dalsal die hoogte van die dyke in die buurt van stedelike gebiede hoër wees as in onbevolkte gebiede en is die sydewalle van die rivier waar die meeste bevolking woon hoër as die andere sydewalle.
 
[[Kategorie:Argitektuur]]
21,705

edits