Verskil tussen weergawes van "Relatiewe digtheid"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Amerikaanse/Britse eenhede'''
 
In Amerikaanse/Britse eenhede is die SG van 'n vloeistof die digtheid daarvan in vergelyking met die digtheid van water by 60 °F (15.5556 °C), wat 998.866 kg/m<sup>3</sup> is.<ref>Volgens [http://www.engineeringtoolbox.com/water-density-specific-weight-d_595.html The engineering toolbox] is die digtheid van water by 10 °C en 20 °C, 999.7 kg/m<sup>3</sup> en 998.2 kg/m<sup>3</sup> respektiewelik. Dus, deur [[interpolasie]] kan die digtheid van water by 15.556 °C soos volg verkry word: (15.556-10)/(20-10)&times;(998.2-999.7) + 999.7 = 998.8666 kg/m<sup>3</sup></ref>.
 
Dus is die SG van water by 60 °F in Amerikaanse/Britse eenhede:
9 303

wysigings