Verskil tussen weergawes van "Marcus Antonius"

geen wysigingsopsomming nie
(Skakels)
{{Inligtingskas Persoon
[[Beeld:M Antonius modified.png|250px|right|thumb|Borsbeeld van Marcus Antonius in die [[Vatikaanstad]]]]
| naam = Marcus Antonius
'''Marcus Antonius''' ([[Latyn]]: M·ANTONIVS·M·F·M·N, oftewel ''Marcus Antonius Marci Filius Marci Nepos'', d.w.s. "Marcus Antonius, seun van Marcus, kleinseun van Marcus") (14 Januarie {{nowrap|[[83 v.C.]] –}} 1 Augustus [[30 v.C.]]) was 'n [[Romeinse Republiek|Romeinse]] politikus en generaal wat 'n deurslaggewende rol gespeel het in die transformasie van die [[Romeinse Republiek]] van 'n [[oligargie]] na die [[Outokrasie|outokratiese]] [[Romeinse Ryk]].
| bynaam =
| beeld = M Antonius modified.png
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
[[Beeld:M| geboortenaam Antonius modified.png|250px|right|thumb| = Borsbeeld van Marcus Antonius in die [[Vatikaanstad]]]].
| geboortedatum = [[14 Januarie]] [[83 v.C.]]
| geboorteplek =
| sterfdatum = [[1 Augustus]] [[30 v.C.]]
| sterfteplek =
| ouers = Marcus Antonius Creticus<br />Julia Antonia
| titel =
| nasionaliteit = [[Romeinse Republiek]]
| beroep = Politikus en militaris
| ander =
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Marcus Antonius''' ([[Latyn]]: M·ANTONIVS·M·F·M·N, oftewel ''Marcus Antonius Marci Filius Marci Nepos'', d.w.s. "Marcus Antonius, seun van Marcus, kleinseun van Marcus") (14&nbsp;Januarie {{nowrap|[[83 v.C.]] –}} 1&nbsp;Augustus [[30&nbsp;v.C.]]) was 'n [[Romeinse Republiek|Romeinse]] politikus en generaal wat 'n deurslaggewende rol gespeel het in die transformasie van die [[Romeinse Republiek]] van 'n [[oligargie]] na die [[Outokrasie|outokratiese]] [[Romeinse Ryk]].
 
Antonius was 'n belangrike ondersteuner van en militêre aanvoerder vir [[Julius Caesar]] tydens sy [[Galliese Oorlog|verowering van Gallië]] en die [[Caesar se burgeroorlog|burgeroorlog]] daarop. Caesar het Antonius as die administrateur van Italië aangestel terwyl hy sy politieke teëstanders in Griekeland, Noord-Afrika en Spanje ondergesit het. Na die sluipmoord op Julius Caesar in 44 v.C., het Antonius sy kragte saamgesnoer met [[Marcus Lepidus]], een van Caesar se generaals, en Caesar se aangenome seun [[Augustus|Octavianus]] in 'n diktatoriale driemanskap wat as die [[Tweede Triumviraat]] bekend staan. Die Triumviraat het die strydmagte van Caesar se sluipmoordenaars, die [[Liberatores]], in 42 v.C. in die [[Veldslag van Philippi]] verslaan en die regering van die Republiek onder mekaar verdeel. Rome se oostelike provinsies is aan Antonius toegedeel, insluitend [[Ptolemeïese Egipte]] met [[Kleopatra]] as koningin, wat aan Rome onderhorig was, en die bevel oor die [[Romeins-Parthiese oorloë|Roomse oorlog teen Parthië]].