Verskil tussen weergawes van "Pous Sixtus II"

Verbeter
(→‎Verering: Verbeter)
(Verbeter)
 
==Verering==
Sixtus II word geassosieer met [[Laurentius van Rome]]. Beide word as heiliges vereer. Hoewel Sixtus II die mees vereerde vroeë [[Pous]] was, word [[Laurentius van Rome|Laurentius]] deesdae meer vereer. Sixtus is begrawe in die [[Pous Callixtus I|Callixtus]] [[katakombe]]. Sy feesdag in die [[Rooms-Katolieke Kerk]] is [[7 Augustus]] en [[10 Augustus]] in die [[Ortodokse Kerk]]. Sixtus is die [[beskermheilige]] van die [[wynbou]]. Op sy feesdag word [[wingerdstokke]] geseën. Hy is ook die [[beskermheilige]] van die groei van bone en hopende vroue. Hy word aangeroep by nek-, maag- en rugpyn. Met verwysing na die mite van Laurentius van Rome word hy dikwels afgebeeld met ‘n muntstuk of ‘n geldbuidel.
 
[[Rafael]] het Sixtus verewig in die skildery die [[Sixtynse Madonna]].
110 392

wysigings