Verskil tussen weergawes van "Langebaan"

101 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Langebaan''' is een van die snelgroeiendste kusdorpe in [[Suid-Afrika]], sowat 120 km noord van [[Kaapstad]] aan die [[Langebaan-strandmeer]] in die munisipale gebied [[Saldanhabaai]] geleë. Die dorp se hoofaantrekkings buiten die meer is die nabygeleë [[Weskus Nasionale Park]], watersport, veldblomme in die lente en Club Mykonos, 'n casino en vakansie-oord in Griekse styl.
 
<gallery>
Beeld:P9200027.JPG| Langebaan, van de Weskus-Nasionale-Park
Image:P9200028.JPG
</gallery>
{{Wes-Kaap}}
[[Kategorie:Wes-Kaap]]
Anonieme gebruiker