Verskil tussen weergawes van "Aruba"

64 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Bygewerk
(Nuwe inligtingskas)
k (Bygewerk)
|BBP_PPP_rang = 182<sup>ste</sup>
|BBP_PPP_jaar = 2009
|BBP_PPP_per_kapita = $34&nbsp;527
|BBP_PPP_per_kapita_rang = 29<sup>ste</sup>
|BBP = $2,565&nbsp;miljard<ref name="Centrale Bank van Aruba">{{nl}} http://www.cbaruba.org/cba/readBlob.do?id=2711</ref>
 
[[Lêer:Aruba-CIA WFB Map.png|thumb|links|Kaart wat Aruba vertoon]]
'''Aruba''' is 'n [[eilandnasie]] in die [[Karibiese See]] en behoort tot die [[ABC-eilande]] net noord van [[Venezuela]]. Tot 1986 het Aruba deel uitgemaak van die [[Nederlandse Antille]], maar die eiland is sedert 1 Januarie 1986 'n outonome land binne die [[Koninkryk van die Nederlande]].
 
Die [[Amptelike taal|amptelike tale]] is [[Nederlands]] en [[Papiaments]] (die volkstaal); ander tale wat gepraat word is [[Spaans]] en [[Engels]]. Die hoofstad en grootste is [[Oranjestad]]. Die eiland het 'n oppervlakte van 180 km² en 'n bevolking van 102&nbsp;911 in 2013 gehad.