Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

→‎Gravis/akkuut: nuwe afdeling
k (JCIV het bladsy Gebruiker:Daniellouw na Gebruikerbespreking:Daniellouw oor 'n bestaande aanstuur geskuif sonder om 'n aanstuur agter te laat)
(→‎Gravis/akkuut: nuwe afdeling)
== Engelse name ==
Teks soos (Engels="Trademark") is oorbodig omdat dit reeds langs die kant na Engels geskakel is. Gebruik dit asb spaarsamig, net vir baie tegniese terme. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 08:25, 14 Julie 2014 (UTC)
 
== Gravis/akkuut ==
 
Kan jy my dalk help? Kry die frase "nog dit, nog dat" akkute of gravisse? [[Gebruiker:Adriaan Joubert|Adriaan Joubert]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan Joubert|kontak]]) 08:24, 30 Augustus 2014 (UTC)
1 764

wysigings