Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

(→‎Gravis/akkuut: nuwe afdeling)
 
Kan jy my dalk help? Kry die frase "nog dit, nog dat" akkute of gravisse? [[Gebruiker:Adriaan Joubert|Adriaan Joubert]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan Joubert|kontak]]) 08:24, 30 Augustus 2014 (UTC)
: Ek sou sê [[akkuut-aksentteken]]s. "Nog" kan met of sonder die aksentteken geskryf word. Dit word slegs gebruik om klem aan te dui. [[Gebruiker:Daniellouw|Daniellouw]] ([[Gebruikerbespreking:Daniellouw|kontak]]) 11:43, 30 Augustus 2014 (UTC)
3 522

wysigings