Verskil tussen weergawes van "Saterdag"

170 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Bygewerk
k (Verplasing van 175 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q131)
(Bygewerk)
[[Lêer:Word for Saturday in European Languages.svg|thumb|400px|Kaart wat die name vir Saterdag in Europese tale vertoon.]]
'''Saterdag''' is die [[weeksdag]] tussen [[Vrydag]] en [[Sondag]]. Die naam is uniek tussen al die ander dagname, omdat dit afkomstig is van die [[Romeinse]] god [[Saturnus (mitologie)|Saturnus]], terwyl die ander ses afkomstig van [[Sakse|Saksiese]] gode is.
 
'''Saterdag''' is die [[weeksdag]] tussen [[Vrydag]] en [[Sondag]]. Die naam is uniek tussen al die ander dagname, omdat dit afkomstig is van die [[Romeinse]] god [[Saturnus (mitologie)|Saturnus]], terwyl die ander ses afkomstig van [[Sakse|Saksiese]] gode is. Die naam beteken "Saturnus se dag".
Tradisioneel vanaf antieke [[Judaïsme|Jode]] is Saterdag die laaste dag van die week, en is steeds standaard in die [[Verenigde State van Amerika]] en die [[Verenigde Koninkryk]], alhoewel moderne [[Europa]] deesdae Saterdag as die sesde (tweede-laaste) dag van die week sien -- hierdie konvensie is geformaliseer deur [[ISO 8601]].
 
Tradisioneel vanaf antieke [[Judaïsme|Jode]] is Saterdag die laaste dag van die week, en is steeds standaard in die [[Verenigde State van Amerika]] en die [[Verenigde Koninkryk]], alhoewel moderne [[Europa]] deesdae Saterdag as die sesde (tweede-laaste) dag van die week sien -- hierdie konvensie is geformaliseer deur [[ISO 8601]].
 
In antieke [[Judaïsme|Joodse]] tradisie is Saterdag die [[sabbat]]. Baie tale ontbreek aparte woorde vir "Saterdag" en "sabbat": [[Oosters Ortodoks]]e kerke onderskei tussen die ''sabbat'' (Saterdag) en die ''Here se dag'' (Sondag), en [[Rooms-Katolieke Kerk]]e plaas só min klem op die onderskeid dat meeste onder hulle die [[Protestant]]se gebruik -- ten minste in omgangstaal -- volg deur Sondag die sabbat te noem.
In [[Skandinawië|Skandinawiese]] lande word Saterdag "''Lördag''" of "''Löverdag''" genoem, wat afgelei is van die woord "''laugr''" wat "bad" beteken.
 
Die moderne [[Maori (taal)|MaoriMāori]] naam is "''Rahoroi''", wat "wasdag" beteken.
 
Saterdag is deel van die [[naweek]], en tradisioneel 'n dag van ontspanning. Baie partytjies word ook dan gehou, juis omdat dit [[Sondag]] -- nog 'n rusdag -- voorafgaan, en klubs, kroeë en restaurante is gewoonlik later oop op Saterdae as ander weeksaande.
 
Saterdag is die algemene dag vir [[verkiesing]]s in [[Australië]].
 
== Ander skakels ==
{{commonscatCommonsKategorie|Saturday}}
* [http://www.masada.org.za/Afrikaans/sabbat1.htm Sabbat of Sondag?]
* [http://www.masada.org.za/Afrikaans/sabbat2.htm Sabbat Bekentenisse]
* [http://www.masada.org.za/Afrikaans/sabbat3.htm 'n Sabbat Studie]
* {{en}} [http://www.indepthinfo.com/weekdays/saturday.shtml Where Saturday Got Its Name]
 
{{Dae van die week}}