Verskil tussen weergawes van "Maandag"

27 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Bygewerk)
[[Lêer:Word for Monday in European Languages.svg|thumb|400px|Kaart wat die name vir Maandag in Europese tale vertoon.]]
 
'''Maandag''' is die [[weeksdag]] tussen [[Sondag]] en [[Dinsdag]]. Die naam is afkomstig van [[Mona]], die [[Sakse]]rse [[maan]]god, en beteken "Mona se dag".
 
Maandag is somtyds gesien as die eerste dag van die week (veral in moderne [[Europa]], sien [[ISO 8601]]), en somtyds as die tweede dag van die week (tradisioneel vanaf antieke [[Judaïsme|Jode]] en steeds amptelik in die [[Verenigde Koninkryk]] en die [[Verenigde State van Amerika]]). Om hierdie rede is die naam in [[Arabies]], [[Grieks]], [[Hebreeus]] en [[Portugees]] almal ''tweede dag''.
 
Moderne kulture beskou Maandag as die begin van die [[werksweek]], omdat dit algemeen is dat volwassenes terugteruggaan werk toe gaan en kinders terugskool natoe skoolgaan, ná die [[naweek]].
 
[[Garfield]], die [[tekenprent]][[kat]]tekenprentkat, verpes Maandae.
 
== Sien ook ==
95 416

wysigings