Verskil tussen weergawes van "Saterdag"

8 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Bygewerk)
No edit summary
[[Lêer:Word for Saturday in European Languages.svg|thumb|400px|Kaart wat die name vir Saterdag in Europese tale vertoon.]]
 
'''Saterdag''' is die [[weeksdag]] tussen [[Vrydag]] en [[Sondag]]. Die naam is uniek tussen al die ander dagname, omdat dit afkomstig is van die [[Romeinse]] god [[Saturnus (mitologie)|Saturnus]], terwyl die ander ses afkomstig van [[Sakse|Saksiese]] gode is. Die naam beteken "Saturnus se dag".
 
Tradisioneel vanaf antieke [[Judaïsme|Jode]] is Saterdag die laaste dag van die week, en is steeds standaard in die [[Verenigde State van Amerika]] en die [[Verenigde Koninkryk]], alhoewel moderne [[Europa]] deesdae Saterdag as die sesde (tweede-laaste) dag van die week sien - hierdie konvensie is geformaliseer deur [[ISO 8601]].
Die moderne [[Maori (taal)|Māori]] naam is "''Rahoroi''", wat "wasdag" beteken.
 
Saterdag is deel van die [[naweek]], en tradisioneel 'n dag van ontspanning. Baie partytjies word ook dan gehou, juis omdat dit Sondag - nog 'n rusdag - voorafgaan, en klubs, kroeë en restaurante is gewoonlik later oop op Saterdae as ander weeksaande.
 
Saterdag is die algemene dag vir [[verkiesing]]s in [[Australië]].
107 352

wysigings