Verskil tussen weergawes van "Suidelike Verbypad"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Suidelike Verbypad''' is 'n snelweg in die suide van [[Johannesburg]] wat die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad suid om die stad neem. Die snelweg begin by die Diepslootwisselaar en gaan ooswaarts. Dan gaan die snelweg deur die bekende Uncle Charlies wissellaarCharlieswissellaar, deur die Xavierstraat wissellaarXavierstraatwissellaar, deur die Kliprivierrylaan wissellaarKliprivierrylaanwissellaar, deur die Comaroweg wissellaarComarowegwissellaar, deur die Reading wissellaarReadingwissellaar tot by die Elands wissellaarElandswissellaar waar dit aansluit by die [[Oostelike Verbypad]] of [[N3 (Suid-Afrika)|N3]].
 
==Sien ook==
*[[Westelike Verbypad]]
 
{{SaadjieVervoersaadjie}}
{{Johannesburg snelweë}}
 
84 507

wysigings