Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

27 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Rol weergawe 1282001 deur Aliwal2012 (bespreek) terug. Nou is 31 Augustus, moenie later verwyder nie asb.
{{Verwyderingskandidaat}}
'n '''Ideologie''' (meervoud: ideologieë) is 'n versameling idees wat die grondslag van 'n politieke of ekonomiese teorie of stelsel vorm, veral idees wat tot starheid, onversetlikheid van denke op optrede lei. Daar is baie verskillende tipes ideologieë. Voorbeelde hiervan is [[kommunisme]], [[sosialisme]] en [[kapitalisme]]. Iemand wat 'n bepaalde ideologie voorstaan of beoefen, word 'n ideoloog genoem.