Cornelia: Verskil tussen weergawes

215 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k (→‎Bronne: Skakel, replaced: * Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967 → * Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 using AWB)
 
==Geskiedenis==
Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President [[F.W. Reitz]] van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang. Die Afrikaanse Baptistekerk van Suid-Afrika het in Cornelia ontstaan. 'n Bekende ou-leraar van hierdie gemeente was Jurgens Lambrechts, 'n bekende in vasvraprogramme op radio en TV vanaf die 1970's tot die 1990's.
 
==Omgewing==
6

wysigings