Verskil tussen weergawes van "Cleopatra VII"

19 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(skuifaanpassing)
k
|moeder = Kleopatra V van Egipte
}}
'''Kleopatra VII Philopator''' ([[Grieks]]: Κλεοπάτρα Φιλοπάτωρ; [[69&nbsp;v.C.]] – 12 Augustus [[30&nbsp;v.C.]]), in die geskiedenis bekend as '''Kleopatra''' of '''Cleopatra''', was die laaste aktiewe [[farao]] van [[Antieke Egipte]]. Sy is net vir ’n kort rukkie deur haar seun en medeheerser [[Caesarion]] oorleef. Haar naam is afgelei van die [[Antieke Griekeland|Antieke Griekse]] naam Κλεοπατρα (Kleopatra), wat beteken "glorie van die vader".<ref>{{cite web |title=Cleopatra: Meaning & History |url=http://www.behindthename.com/name/cleopatra |publisher=Behind the Name.com |accessdate=4 April 2014}}</ref><ref>{{cite web |title=Kleopatros: Meaning & History |url=http://www.behindthename.com/name/kleopatros |publisher=Behind the Name.com |accessdate=4 April 2014}}</ref>
 
==Bewind==