Verskil tussen weergawes van "Ruimtependeltuig Atlantis"

geen wysigingsopsomming nie
{{DISPLAYTITLE:Ruimtependeltuig ''Atlantis''}}
[[beeld:Shuttle-atlantis.jpg |thumb|right|250px|Ruimtependeltuig Atlantis, 1997 (NASA).]]
[[Lêer:Shuttle Patch.svg|80px]]
'''Ruimtependeltuig Atlantis''' (NASA-kenteken: OV-104) was een van [[NASA]] se vyf [[ruimtependeltuig|ruimtependeltuie]] en het vir die eerste keer in [[Oktober]] [[1985]] gevlieg. Atlantis was die vierde operasionele ruimtependeltuig. Die ruimtependeltuig is onttrek aan diens en is sedert 29 Junie 2013 op 'n statiese uitstalling in die Kennedy Ruimtesentrum se besoekerskompleks.
Die naam van hierdie tuig kom van 'n [[skip|navorsingskip]] sowel as die mistieke eiland Atlantis.
 
<gallery mode=packed heights=170160>
Atlantis_taking_off_on_STS-27.jpg|Atlantis styg op op STS-27
Space_Shuttles_Enterprise_and_Discovery_nose-to-nose.jpg|Ruimtependeltuie Enterprise en Discovery neus-teen-neus
[[beeld:Shuttle-atlantis.jpg |thumb|right|250px|Ruimtependeltuig Atlantis landing, 1997 (NASA).]]
</gallery>
 
87 217

wysigings