Verskil tussen weergawes van "Endemies (ekologie)"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 59 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q123452)
k
:''Hierdie artikel behandel die ekologiese betekenis van "endemies". Sien [[endemies]] vir ander betekenisse.''
[[Lêer:Fynbos-landscape-2.jpg|thumb|regs|200px|<nowiki>[[Fynbos]] is endemies aan Suid-Afrika en kom nie elders voor nie.</nowiki>]]
[[Lêer:Dronte 17th Century color corrected.jpg|thumb|regs|200px|<nowiki>Die [[Dodo]] iswas endemies aan Mauritius en komhet nie elders voorvoorgekom nie.</nowiki>]]
 
'''Endemies''' in [[biologie]] en [[ekologie]] beteken eksklusief inheems aan 'n plek of biota. Dit is in kontras met 'n aantal ander terme wat "nie inheems" beteken (soos eksoties, [[indringer]], ingevoer, genaturaliseer, nie-inheems). Let daarop dat dit ook onderskei word van '''''[[inheems]]''''': 'n ''Endemiese spesie'' is uniek aan daardie plek of omgewing, en word nie natuurlik gevind op enige ander plek ter wêreld nie, terwyl 'n ''inheemse spesie'' nie uniek is nie, omdat dit ook inheems aan ander liggings is.
 
Gewoonlik word die term aan 'n diskrete geografiese eenheid toegeken, mees algemeen 'n eiland of eilandgroep, maar soms aan 'n land of ander gedefinieerde area.
457

wysigings