Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag"

+ Inligtingskas
k (Verplasing van 8 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q305314)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas militêre eenheid
| naam = Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
| beeld =
| beeld_byskrif =
| gestig = [[1994]]
| ontbind =
| land = [[Suid-Afrika]]
| weermagdeel =
| organisasie = [[Suid-Afrikaanse Leër]]<br />[[Suid-Afrikaanse Vloot]]<br />[[Suid-Afrikaanse Lugmag]]<br />[[Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens]]
| onderdeel van =
| tipe = Weermag
| spesialisasie =
| kommandostruktuur =
| aantal = 67&nbsp;373 aktiewe personeel<br />15&nbsp;107 reserwe personeel<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.defenceweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=29273:south-africa&catid=119:african-militaries&Itemid=255 |title=Suid-Afrika |publisher=DefenceWeb |date= |accessdate=7 September 2014}}</ref>
| hoofkwartier = [[Pretoria]], [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]
| leuse =
| mars =
| kleur =
| uitrusting =
| veldslae =
| aantal veldslae =
| onderskeiding =
}}
 
Die '''Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag''' (SANW) is die amptelike krygsmag van [[Suid-Afrika]]. Dit het in 1994 tot stand gekom as opvolger van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]] (SAW). Dit sluit personeel en toerusting van die SAW en voormalige [[Bantoestan|tuislande]] in, asook personeel van voormalige guerrilla-magte van sekere politieke partye soos die [[ANC]] se [[Umkhonto we Sizwe]], die [[PAC]] se [[Azanian People's Liberation Army|APLA]] en die beskermingseenhede van die [[IFP]].
 
== Herbewapening ==
In 1999 het die ANC-regering $4,8 miljard (R30 miljard rand) aan die aankoop van nuwe wapentuig spandeer. Verskeie aantygings van korrupsie tydens die aankope is daarna geopper.<ref>{{cite web|url=http://www.ifp.org.za/Newsletters/071122wn.htm |title=Mangosuthu Buthelezi's Weekly Newsletter to the Nation |date=22 November 2007 |publisher=[[Inkatha-Vryheidsparty]] |work=Ifp.org.za |accessdate=2008-11-13 |first=Mangosuthu |last=Buthelezi |authorlink=Mangosuthu Buthelezi}}</ref><ref name=rotten>[http://www.guardian.co.uk/commentisfree/2007/jan/10/somethingisrotten Bright hopes betrayed] Mail & Guardian</ref> Die aankope behels die verkryging van korvette, duikbote, ligte helikopters, veg-simulators en gevorderde ligte vegvliegtuie.
 
== Personeel ==
Teen 30 April 2011 was die rassesamestelling as volg:
* 54&thinsp;503 (70.6%) Swart;
Die teiken vir vroulike rekrute is in 2010 tot 40% verhoog.<ref>http://www.pmg.org.za/report/20110623-transformation-gender-equity-and-empowerment-south-african-defence-fo</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commonskat|Military of South Africa}}
* [http://www.dod.mil.za/ Suid-Afrika se departement van verdediging]
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse Weermag|Nasionale Weermag]]