Verskil tussen weergawes van "Sishen-Saldanha-spoorlyn"

Verbeter
(→‎Sien ook: Verbeter)
(Verbeter)
Die '''Sishen-Saldanha Spoorlyn''' is gebou as 'n swaarvrag spoorlyn om ystererts van die myne by [[Sishen]] na [[Saldanha]]hawe te vervoer. Die lengte van die spoorlyn is 861km. Die spoorlyn is in 1976 voltooi. Die spoorlyn is geëlektrifiseerd en word bedryf as 'n 50 kV [[wisselstroom]] spoorlyn.
 
'n Kombinasie van [[Klas 34-diesellokomotief|diesel-elektriese]] eenhede trek treine met tot 216 trokke met kapasiteit van 85-100 ton. Die kapasiteit van die spoorlyn was na indienstelling 18 miljoen ton per jaar. Na 'n opgraderingsprojek is die kapasiteit tans 41 miljoen ton per jaar. Daar is tans ook 'n Omgewings Impak Studie (OIS) aan die gang om die kapasiteit na 95 miljoen per jaar te vergroot. <ref>www.transnet.co.za</ref>
Gedurende die week van 16 Julie 2009 is 'n rekord 919 000 ton ystererts vervoer tussen Sishen en Saldanha.<ref>Beeld 16 Julie 2009</ref>