Verskil tussen weergawes van "Swartrenoster"

419 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 54 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q95036)
| range_map_caption = Verspreiding van die swartrenoster
}}
Die '''swartrenoster''' (''Diceros bicornis'') is 'n[[renoster]]spesie endemies aan die oostelike en sentralesuidelike gebiede van [[Afrika]]. DieSaam naammet die [[witrenoster]] is misleidend,dit aangesieneen van die renostertwee meerrenostersoorte 'nwat donkerin grys[[Suid-bruinerige kleurAfrika]] hetvoorkom.
 
Die spesie in die algemeen word geklassifiseer as 'n [[Kritiek bedreigde spesie|kritiek bedreig]].
Die [[Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur]] het op [[7 Julie]] [[2006]] aangekondig dat een van die swartrenostersubspesies, ''Diceros bicornis longipes'', voorlopig as uitgesterf beskou word.<ref name=Times>{{Cite news | url = http://www.timesonline.co.uk/article/0,,3-2260631,00.html | title = West African black rhino 'is extinct' | work = [[The Times]] | date = 7 Julie 2006 | accessdate = 2007-10-09}} </ref> Die spesie in die algemeen word geklassifiseer as [[Kritiek bedreigde spesie|kritiek bedreig]].
 
Daar was in 2010 nog slegs 4,880 van dié renosterspesie in lewe. Hoewel hierdie aantal 'n verdubbeling is van die aantal swartrenosters in 1995, is dit nog 90% minder as wat daar drie generasies terug was<ref>{{IUCN|id=6557|taxon="Diceros bicornis" |assessors=Emslie, R. |assessment_year=2012 | version = 2014.2 | accessdate=2014-09-09 }}</ref>..
Daar is omtrent 3600 swartrenosters in die wêreld.
 
==Verspreiding en habitat==
Vroeër het die swartrenoster van ongeveer 10 grade Noord tot by die punt van Afrika voorkgekom. Die verspreidingsgebied is egter hewig verklein en die dier is vandag beperk tot wildreservate in [[Kenia]], [[Tanzanië]], [[Namibië]], [[Zambië]] en [[Suid-Afrika]].
 
Swartrenosters word aangetref in gebiede met beskikbare water, in areas tussen woud en grasvlaktes.
 
Vroeër het die swartrenoster van ongeveer 10 grade Noord tot by die punt van Afrika voorkgekom. Die verspreidingsgebied is egter hewig verklein en die dier is vandag beperk tot wildreservate in [[Kenia]], [[Tanzanië]], [[Namibië]], [[Zambië]] en [[Suid-Afrika]]. Die [[Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur]] het op [[7 Julie]] [[2006]] aangekondig dat een van die swartrenostersubspesies, ''Diceros bicornis longipes'', voorlopig as uitgesterf beskou word.<ref name=Times>{{Cite news | url = http://www.timesonline.co.uk/article/0,,3-2260631,00.html | title = West African black rhino 'is extinct' | work = [[The Times]] | date = 7 Julie 2006 | accessdate = 2007-10-09}} </ref> Die spesie in die algemeen word geklassifiseer as [[Kritiek bedreigde spesie|kritiek bedreig]].
 
==Voorkoms==
Die naam is misleidend, aangesien die renoster meer 'n donker grys-bruinerige kleur het. Die maklikste manier om die swartrenoster van die witrenoster te onderskei is deur sy gepunte bolip wat oor sy onderlip strek (die witrenoster het 'n wyer, vierkantige bolip). 'n Volwasse swartrenoster weeg tussen 1000 en 2000 kg, 'n gemiddelde hoogte van ongeveer 160 cm en 'n lengte van 3 tot 3,7 meter (sy 70 cm-lange stert uitgesluit). 'n Ander kenmerk van enige renoster is sy horing: 'n swartrenoster se voorste horing kan tot 135 cm lang wees en sy tweede horing tot 46 cm.
 
==Voortplanting==
Paring vind dwarsdeur die jaar plaas, alhoewel daar piektye in sommige gebiede is. Na 'n draagtyd van 18 maande gee die koei geboorte aan 'n enkele kalfie. Die koei sal elke twee tot vyf jaar geboorte skenk. Na 2,5 tot 3,5 jaar kan die kleintjie onafhanklik van sy ouers funksioneer. Koeie is teen 4-6 jaar geslagsryp en bulle teen 7-9 jaar. In gevangenskap kan swartrenosters tot 45 jaar oud word.
 
 
==Gedrag==
 
Swartrenosters baai graag in vlak watergate. Die water help moontlik om die renosters af te koel, terwyl die modder hulle moontlik 'n beskermende lagie teen bytende vlieë bied. Hulle is nie trekdiere nie en hulle tuisgebied oorvleuel. Alhoewel bulle waarskynlik territoriaal is, sal hulle ander ondergeskikte bulle in hulle gebiede duld. Koeie bly gewoonlik alleen saam het haar kalfies, maar sal soms 'n weggooikalfie tot die groep toelaat. Renosters baai saam in los groepe van tot 13 diere. Die swartrenosters is onvoorspelbaar en kan gevaarlik wees. Hulle het nie baie goeie oë nie, maar 'n uitstekende reuksintuig en sal mense, voertuie of kampeerplekke bestorm as hulle mense ruik. 'n Swartrenoster kan 'n spoed van 45 km/h haal wanneer hy hardloop. Meeste bestormings is alleen bedoel om die vyand af te skrik en word nie met 'n aanval gevolg nie, maar swartrenosters kan ernstige skade berokken wanneer hulle wel aanval.
 
456

wysigings