Verskil tussen weergawes van "2 Maart"

38 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Geboortes: Verbeter
(→‎Geboortes: Verbeter)
(→‎Geboortes: Verbeter)
 
== Geboortes ==
* [[1459]] − [[Adriaan Florenszoon Boeyens]] (later [[Pous Adrianus VI]]), die 218de [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] († [[1523]]).
* [[1810]] − [[Gioacchino Pecci]] (later [[Pous Leo XIII]]), die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († [[1903]]).
* [[1814]] − Maria Klara Loedolff, wat prof. [[Adriaan Moorrees]] grootgemaak het ná die dood van sy moeder.
* [[1876]] − [[Eugenio Pacelli]] (later [[Pous Pius XII]]) († [[1958]]).
112 458

wysigings