Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Bron: Begrafnisbrief 23 Junie 2014
{{Inligtingskas Persoon
| naam = George Claassen (snr.)
| bynaam = Klasie
| beeld =
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam = George Nicolaas Claassen
| geboortedatum = ~[[26 Februarie]] [[1917]]
| geboorteplek = [[Wolmaransstad]]
| sterfdatum = [[17 Junie]] [[2014]]
| sterfteplek = Bloubergstrand, [[Kaapstad]]
| ouers =
| titel =
| eerbewyse =
| party =
| religie = [[NG Kerk]]
| huweliksmaat = Nella
| kinders = Danie, George, Maryna, Wynand
}}
 
'''George Claassen''' ([[26 Februarie]] [[1917]] - [[17 Junie]] [[2014]]) was ’n Suid-Afrikaanse atleet en onderwyser. Hy het in 1961 die [[Comrades-maraton]] gewen. Hy iswas die vader van [[Wynand Claassen]], voormalige [[Springbokkaptein]]. Claassen was ’n skoolhoof in [[Middelburg, Mpumalanga]] toe hy die wedloop op 44 jarige ouderdom gewen het. Claassen het in 1977 op 60 sy laaste Comrades-maraton in ’n tyd van 10:14:00 voltooi.
 
Claassen word ook oorleef deur ’n dogter, Maryna Metelerkamp en drie seuns, Danie, [[George Claassen|George]] en [[Wynand Claassen|Wynand]], asook 13 kleinkinders en tien agterkleinkinders.
69 924

wysigings