Origenes: Verskil tussen weergawes

17 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
(→‎Biografie: Skaklels en spelfout)
Origenes lewer 'n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van die denke van die Oosterse Christelike Kerk. Hy ontwikkel ook die beginsel van allegoriese interpretasie wat 'n onderskeid maak tussen die letterlike betekenis van die Bybel en 'n dieper geestelike betekenis. Die siening stuit op heftige teen stand van Melito van Sardes en Lactantius.
 
Origenes het beweer (<ref name= periarchon</ref>p. 51) dat alle skepsels uiteindelik in die koninkryk van God aan Christus onderwerp gaan word. Hy baseer sy argument op [[1 Korintiërs|1 Kor.]] 15:25-27
:"Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het. Die laaste vyande wat vernietig word, is die dood. Want Hy het alles aan sy voete onderwerp ..."
 
 
==Verwysings==