Origenes: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
maak ref reg
k (maak ref reg)
Party van sy stellings soos die vooraf-bestaan van die siel en die ondergeskiktheid van die Seun aan die Vader is deesdae kontroversieel onder Christelike teoloë.
==Biografie==
'''Origenes'''<ref>Prat, F. (1911). Origen and Origenism. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. RetrievedBesoek 10 September 10, 2014 fromby New Advent: [http://www.newadvent.org/cathen/11306b.htm] </ref> was die seun van gelowige ouers wat hom van kindsbeen af geleer het om die [[Evangelie]] te waardeer. Sy vader Leonidas het die marteldood gesterf toe Origenes 20 jaar oud was. Origenes was die hoof van die kategeseskool in [[Alexandrië]]. Ongeveer in 230 nC. kom hy in konflik met die [[biskop]] van Alexandrië en wyk uit na Sesarea.
[[Beeld:Origen3.jpg|thumb|left|Origenes, kerkvader en filosoof]]
Hy gaan verder met sy kategeseskool en stig 'n indrukwekkende biblioteek. Tydens die vervolgings van keiser Decius word Origenes gevang en gefolter. Hy sterf as gevolg van die folteringe in Tirus in 253 of 254.
10 744

wysigings