Verskil tussen weergawes van "Robert Godlonton"

+ Beeld & Kategorieë
(Verbeter)
(+ Beeld & Kategorieë)
[[Lêer:Robert Godlonton - MLC Cape Colony.jpg|thumb|Robert Godlonton]]
 
'''Robert Godlonton''' ([[24 September]] [[1794]] - [[30 Mei]] [[1884]]) was 'n pionier in die Kaapse koerantwese. Hy is gebore in [[Engeland]] waar hy kwalifiseer as 'n drukker. In 1820 arriveer hy as deel van die [[1820-Setlaars|Setlaars]] op die Oosgrens waar hy eers as 'n magistraatklerk werk. In 1834 sluit hy by die ''[[Grahamstown Journal]]'' aan. Deur sy toedoen word dit 'n invloedryke koerant. Hy dien in die Kaapse parlement vanaf 1854 namens die [[Oos-Kaap]].
 
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Godlonton, Robert}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse entrepreneurs]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse politici]]