Verskil tussen weergawes van "Transkripsie"

184 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
==Mondelingse transkripsie==
 
Transkripsie van mondelingse uitsprake is wanneer iemand neerskryf wat 'n ander persoon gesê het. Om dit te doen het 'n mens gewoonlik 'n opname van die gesprek nodig sodat dit getranskribeer kan word. Indien 'n persoon baie bekwaam is in [[snelskrif]], kan gesprekke ook waarskynlik daarvan getranskribeer word, maar dit is beter om mondelingse gesprekke van 'n opname te transkribeer.
 
 
==Transkripsie van een skryfstelsel na 'n ander skryfstelsel==
3 407

wysigings