Verskil tussen weergawes van "Boroughs in Londen"

k
(Begin nuwe artikel)
 
 
Die bevolkingsgetalle van Londense stadsdistrikte varieer tussen sowat 150 000 en 300 000 en staan sodoende gelyk aan dié van tipiese Engelse stede. Distrikte in die binnestad is gewoonlik kleiner as dié in die buitewyke, sowel ten opsigte van hul bevolkingsgetal asook hul oppervlakte, maar word deur 'n hoër bevolkingsdigtheid gekenmerk.
 
[[Kategorie:Londen]]