Verskil tussen weergawes van "N9 (Suid-Afrika)"

geen wysigingsopsomming nie
(te groot teken)
 
== Middelburg en verder ==
Agtien kilometer na Middelburg skei die [[N10 (Suid-Afrika)|N10]] en die N9 - net voor Carlton Hoogtes. Die N10 gaan noordwes en die N9 hou noordwaarts en gaan die [[Noord-Kaap]] binne. Nog 18 km verder en die N9 hou verby [[Noupoort]] en sluit 55 km later by die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] aan. Dit gebeur ongeveer 1 km voor Colesberg. Die N9 het nou sy einde bereik.
 
== Spook van Uniondale ==
Die pad is bekend vir die legende van die Uniondale-spook. 'n Jong verloofde meisie, Marie Charlotte Roux is op die Paassondag van 1968 in 'n motorongeluk 20km buite Uniondale oorlede. Verskeie bestuurders het vanaf 1973 haar 'n spook 'n saamrygeleentheid aangebied. Na 'n paar kilometers het sy skril gelag en dan skielik uit die voertuig verdwyn.<ref name="Brunvand2002">{{cite book|author=Jan Harold Brunvand|title=Encyclopedia of urban legends|url=http://books.google.com/books?id=zpdvLYZX2kIC&pg=PA402|accessdate=5 April 2011|date=26 November 2002|publisher=W. W. Norton & Company|isbn=978-0-393-32358-0|pages=402–}}</ref>
 
== Sien ook ==
{{CommonsKategorie-inlyn|N9 road (South Africa)}}
* [[Nasionale paaie in Suid-Afrika]]
* [[Spook van Uniondale]], rolprent oor die legende van die Uniondale-spook
{{CommonsKategorie-inlyn|N9 road (South Africa)}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Suid-Afrikaanse Nasionale Paaie}}