Verskil tussen weergawes van "Parwati"

1 greep verwyder ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 47 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q170485)
k
| Naam = Parwati
| Beeld = Annapurna devi.jpg
| Byskrif = Parwati in die vorm van AnnapurnaAnnapoerna
| Devanagari = पार्वती
| Sanskrit_Transliterasie = PārvatīPārwatī
| Pali_Transliterasie =
| Tamil_skrif =
| god van Godin_van = mag
| Affiliasie = [[Dewi]], [[Sjakti]]
| Mantra =
| Rydier = Leeu of Tier
}}
'''Parwati''' ([[Sanskrit]]: {{IAST|Pārvatī}}, {{lang|sa|[[wikt:पार्वती|पार्वती]]}}, Maleis: Parwati, Thais: Nang Oema-Dewi) is 'n [[Hindoeïsme|Hindoe]] [[Devi|godin]]. Parwati word ook beskou as 'n voorstellingmanifestasie van [[Sjakti]], dog die sagte aspek van dié godin omdat sy 'n moedergodin is. Parwati word beskou as die oppergoddelike Moeder en alle ander godinne word na verwys as haar inkarnasies of manifestasies. ''Shakta's'' beskou haar as die uiteindelike goddelike Sjakti — die beliggaming van die totale energie in die heelal.
 
Parwati is nominaal die tweede gade van [[Sjiwa]], die Hindoegod van vernietiging en hernuwing. Sy is egter nie verskillend van [[Dakshayani|Satī]] nie aangesien sy die reïnkarnasie van dié voormalige gade van Sjiwa is. Parwati is die moeder van die gode [[Ganesja]] en [[Moeroeghan|Skanda (Kartikeja)]]. Sommige gemeenskappe glo ook dat sy die suster van die god [[Wisjnoe]] is. Sy word ook beskou as die dogter van die [[Himalaja]].
 
Parwati verskyn, wannneerwanneer sy langs Sjiwa uitgebeeld word, met twee arms, maar wanneer sy alleen uitgebeeld word, word sy vertoon met vier arms en op die rug van 'n tier of leeu. Hoewel sy oor die algemeen as 'n goedhartige godin beskou word, het Parwati ook vreesaanjaende aspekte soos [[Doergha]], [[Kali]], [[Tjandi]] en die [[Mahawidjas]] benewens welwillende vorme soos Mahagauri, Shailpoetri en [[Lalita]].
 
== Verwysings ==
{{Verwysingsverwysings}}
 
[[Kategorie:Hindoegodinne]]
8 934

wysigings