Verskil tussen weergawes van "City of Westminster"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''City of Westminster''' is een van die stadswyke (''boroughs'') van [[Londen]]. Die huidige City of Westminster is in 1965 geskep deur die saamsmelting van die ou City of Westminster en die munisipaliteite van Paddington en St. Marylebone.
 
Die wyk bevat die ''[[West End, Londen|West End]]'' en ook die regeringswyk waar [[Buckingham-paleis]], [[Westminster-abdy]], en die [[Paleis van Westminster]] (''Houses of Parliament'') gevestig is.
 
== Verwysings ==
* Gray, Robert, ''A History of London'', Hutchinson & Co, London, 1978, ISBN 0-09-133140-4
 
== Eksterne skakels ==
{{Commonskat|City of Westminster}}
* [http://www.westminster.gov.uk/ Amptelike webtuiste]
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
{{Koördinate|51|30|N|00|08|W|type:city|aansig=titel}}
 
[[Kategorie:Londen]]