Verskil tussen weergawes van "Boroughs in Londen"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Bygewerk)
k
Die bevolkingsgetalle van Londense stadsdistrikte varieer tussen sowat 150 000 en 300 000 en staan sodoende gelyk aan dié van tipiese Engelse stede. Distrikte in die binnestad is gewoonlik kleiner as dié in die buitewyke, sowel ten opsigte van hul bevolkingsgetal asook hul oppervlakte, maar word deur 'n hoër [[bevolkingsdigtheid]] gekenmerk.
 
Londen se ''boroughs'' en hul rade oefen administratiewe gesag oor Groter Londen uit - met uitsondering van die ''[[City of London]]'' wat deur die ''City of LOndonLondon Corporation'' en die ''Inner'' en ''Middle Temples'' geadministreer word.
 
== Ontstaansgeskiedenis ==