Verskil tussen weergawes van "Klas 34-000-diesellokomotief"

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas lokomotief
[[Lêer:SAR Class 34-000 34-044.JPG|duimnael|300px|No. 34-044 op Saldanha, Wes-Kaap, 26 Julie 2009]]
| name = Suid-Afrikaanse Klas 34-000
| powertype = Diesel-elektries
| image = [[Lêer:SAR Class 34-000 34-044.JPG|300px]]
| alt =
| imagesize =
[[Lêer:SAR| Classcaption 34-000 34-044.JPG|duimnael|300px|No = SAR no. 34-044 op Saldanha, Wes-Kaap, 26 Julie 2009]]
| hatnote =
| designer = General Electric
| builder = General Electric
SA GE-DL Locomotive Group
| ordernumber =
| serialnumber = 37810-37934 <ref name="Middleton">Middleton-SA Loco Guide, p. 38, 40-41, 46</ref>
| buildmodel = GE U26C
| builddate = 1971-1973
| totalproduction = 125
| rebuilder =
| rebuilddate =
| numberrebuilt =
| whytetype =
| uicclass = Co'Co' interlink boegies
| gauge = Kaapse spoor
| trucks =
| bogies =
| wheeldiameter = 915 mm
| trailingdiameter =
| minimumcurve =
| wheelbase = 3.188 m per boegie
| length = 17.982 m
| width = 2.756 m
| height = 3.962 m
| axleload = 18 850 kg
| locoweight = 111 000 kg
| fueltype = Diesel
| fuelcap = 5 400 l soos gebou
7 000 l gemodifiseer
| primemover = GE 7FDL-12 vierslag-V12
| rpmrange = 450 rpm luier
1,050 rpm maksimum
| enginetype = Vierslagdieselenjin
| aspiration = Elliott H-581 turboaanjaer
| displacement =
| alternator = AC 10-pool 3-fase GE 5GT-A11C1
| generator =
| tractionmotors = Ses GE 5GE-761A13 DC 4-pool
* 665A 1 uur
* 655A aanhoudend teen 24 km/h
| transmission = 92/19 ratverhouding
| multipleworking = 6 maksimum
| maxspeed = 100 km/h
| poweroutput = 2050 kW wegtrek
1940 kW aanhoudend
| tractiveeffort = 272 kN wegtrek
218 kN teen 24 km/h
| factorofadhesion = 25% wegtrek
20% aanhoudend
| trainheating =
| locobrakes = lugremme, 28-LV-1 met waakbeheer
| locobrakeforce = 60% verhouding teen 345 kPa remsilinderdruk
| trainbrakes = 825 l hoofreservoir
Kompressor kapasiteit: 0.039 m3/s
Uitlaatkapasiteit teen hoë luierspoed: 0.155m3/s
| safety =
| operator = Suid-Afrikaanse Spoorweë
Spoornet
Transnet Freight Rail
Shosholoza Meyl
| operatorclass = Klas 34-000
| powerclass =
| numinclass = 125
| fleetnumbers = 34-001 to 34-125
| officialname =
| nicknames =
| axleloadclass =
| locale =
| deliverydate = 1971-1973
| firstrundate = 1971 <ref name="E&D diagram-book">South African Railways Index and Diagrams: Electric and Diesel Locomotives, 610mm and 1065mm Gauges, Ref LXD 14/1/100/20, 28 Januarie 1975</ref>
| lastrundate =
| retiredate =
| withdrawndate =
| preservedunits =
| restoredate =
| scrapdate =
| currentowner =
| disposition =
| notes =

'''Klas 34''' is 'n tipe [[diesellokomotief]] - tegnies 'n diesel-elektriese lokomotief - wat deur die [[Suid-Afrikaanse Spoorweë]] gebruik is. Hierdie [[lokomotief]] is 'n voorsetting van die ''Co-Co'' (twee drie-as draaistelle met 'n elektriese motor elk per as) hooflynontwerp.
Klasse 34-000, 34-400, 34-500 en 34-900 word verskaf deur ''General Electric Company'' sedert 1971. Slegs drie van die eerste reeks was ingevoer, die res is in [[Suid-Afrika]] vervaardig. Die 34-500 reeks was oorspronklik aangekoop deur [[Yskor]] vir gebruik op die [[Sishen-Saldanha Spoorlyn]] en was later oorgedra na [[SASH]]. Die Yskor-lokomotiewe het nie tussendraaistelskakels nie.

Hulle is toegerus met 'n vierslag -V12 -turboaangedrewe, na-verkoelde dieselenjin wat 'n [[wisselstroom]]altenator aandryf. Die wisselstroom word beheer deur elektroniese toerusting wat die ses traksiemotors, wat op die aste geïnstalleer is, aandryf. Hulle is toegerus met dinamiese remme.

Die 34-200, 34-600 en 34-800 reekse is verskaf deur ''Electromotive Division of General Motors'' sedert 1971. Die 34-200 reeks is in sy geheel ingevoer terwyl die res in Suid-Afrika vervaardig is. Die vervaardiger se nommer is GT26MC.

Hulle is toegerus met 'n tweeslag -V16 -turboaangedrewe, na-verkoelde dieselenjin wat 'n wisselstroomaltenator aandryf. Die wisselstroom word beheer deur elektroniese toerusting wat die ses traksiemotors, wat op die aste geïnstalleer is, aandryf.

<gallery mode=packed heights="160px" perrow="3">
90 974

wysigings