Verskil tussen weergawes van "Skotse Nasionale Party"

geen wysigingsopsomming nie
k (Naudefj het bladsy Scottish National Party na Skotse Nasionale Party oor 'n aanstuur geskuif)
{{Inligtingskas Politieke party
| party_naam = Skotse Nasionale Party<br />Scottish National Party<br />Pàrtaidh Nàiseanta na h-Alba<br />Scottis Naitional Pairtie
| afkorting = SNP
| party_logo = Scottish National Party Logo svg.png
| webwerf = [http://www.snp.org ''snp.org'']
}}
 
[[Lêer:Alex Salmond, First Minister of Scotland.jpg|thumb|links|upright|[[Alex Salmond]], die huidige leier van die Scottish National Party en [[eerste minister]] van Skotland]]
 
Die '''ScottishSkotse NationalNasionale Party''' ('''SNP'''; [[Engels]]: Scottish National Party; [[Skots-Gaelies]]: ''Pàrtaidh Nàiseanta na h-Alba''; [[Skots]]: ''Scottis Naitional Pairtie'') is 'n sosiaal-demokratiese politieke party in [[Skotland]] wat die Skotse onafhanklikheid van die [[Verenigde Koninkryk]] nastreef.
 
Die SNP is in [[1934]] gestig en is sedert Winnie Ewing se baanbrekende oorwinning in die Hamilton-byverkiesing in [[1967]] ononderbroke in die Parlement van die Verenigde Koninkryk verteenwoordig.