Verskil tussen weergawes van "Isis"

21 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(sjabloon)
k
Die naam Isis beteken "troon"<ref name="">{{cite web|url=http://isiopolis.wordpress.com/2011/11/07/how-do-you-pronounce-isis-egyptian-name|title=Isiopolis essay by M. Isidora Forrest (Isis Magic, M. Isidora Forrest, Abiegnus House, 2013, ISBN 978-1-939112-00-2) on Isis' name origin and pronunciation}}</ref> en haar kopstuk is ’n troon. As die verpersoonliking van die troon was sy ’n belangrike verteenwoordiger van die [[farao]] se mag. Die farao is uitgebeeld as haar kind, wat op ’n troon sit wat sy verskaf het.
 
Haar kultus was gewild regdeur Egipte, maar haar belangrikste [[Egiptiese tempel|tempels]] was by Behbeit El-Hagar in die [[Nyldelta]] en later op die eiland [[Philae]] in Bo-Egipte.
 
==Verwysings==