Verskil tussen weergawes van "Groot Piramide van Giza"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
Daar is drie bekende kamers in die Groot Piramide. Die laagste kamer is in ’n rotsbodem uitgekap en die res is bo-op gebou. Die sogenaamde Koningin- en Koningskamer is hoër op in die struktuur. Dit is die enigste piramide in Egipte wat gange na bo en onder bevat.
 
Die hoofdeel van die Giza-kompleks is ’n stel geboue wat twee [[Egiptiese tempel|tempels]] ter ere van Cheops insluit (een naby die piramide en die ander naby die [[Nyl]]), asook drie kleiner piramides vir Cheops se vroue, ’n selfs kleiner "satelliet"-piramide wat die twee tempels verbind en kleiner graftombes vir adellikes.
 
== Verwysings ==