Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

37 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Limpopo het vroeër as die Noordelike Provinsie en voor 1994 as Noord-Transvaal bekend gestaan. Sedert 1994 sluit dit ook die voormalige tuislande [[Venda]], [[Gazankulu]] en [[Lebowa]] in.
 
Belangrike plekke is [[EllisrasLephalale]] (Lephalale[[Ellisras]]), [[Louis Trichardt]], [[Musina]] ([[Messina, Suid-Afrika|Messina]] (Musina), [[Phalaborwa]], [[PotgietersrusMokopane]] (Mokopane[[Potgietersrus]]), [[Thabazimbi]] en [[WarmbadBela Bela]] (Bela Bela[[Warmbad]]).
 
==Besienswaardighede==
Die bekendste toeriste-aantrekkings in Limpopo is die [[Nasionale Krugerwildtuin]], waarvan die noordelike gedeelte in Limpopo geleë is, die [[wêrelderfenisgebied]] van die [[Mapungubwe Nasionale Park]], die [[Waterberg]]-bergreeks met die Welgevonden-natuureservaat, die warm mineraalbaddens van Warmbad[[Bela (Bela-Bela]] ([[Warmbad]])) en ook [[Tshipise]], die sogenaamde kulturele dorpe ([[Engels (taal)|Engels]]: ''cultural villages'') van die plaaslike swart volke en die tradisionele stamgebied van die VhaVenda.
 
Die Vendabevolking in die [[Soutpansberg]]-streek en in die gebied van [[Modjadji]], die opvolger van die legendariese Reënkoningin, beskik oor 'n ryk erfenis van legendes en mistiek. Die laaste opvolger van die Reënkoningin is in [[2005]] oorlede. Die heilige meer van die Venda, die [[Fundudzi-meer]], het nog steeds sy eie (vroulike) priester.
 
Die Ivoorroete volg die spore van die vroeë ivoorjagters en goudhandelaars.
426

wysigings