Verskil tussen weergawes van "Afrika-woudolifant"

koppelteken
k (Winstonza het bladsy Afrika woudolifant na Afrika-woudolifant geskuif)
(koppelteken)
| image = Loxodontacyclotis.jpg
| image_width = 230px
| name = Die Afrika -woudolifant
| status = vu
| status_system = iucn3.1
}}
 
Die '''Afrika -woudolifant''' (''Loxodonta cyclotis'') is één van die drie nog lewende [[spesie]]s [[olifant]]e. Die woudolifant kom slegs in die reënwoude van [[Wes-Afrika|Wes-]] en [[Sentraal-Afrika]] voor. Voorheen is die spesie en die verwante [[savanne-olifant]] (''Loxodonta africana'') as dieselfde spesie, naamlik [[Afrika-olifante]] gereken. Genetiese analise het egter getoon dat dit twee afsonderlike spesies is.
 
Let daarop dat die [[Knysna-olifant]] 'n [[savanne-olifant]] en nie 'n Afrika -woudolifant is nie.<ref>[http://www.knysnaelephantpark.co.za/how-many-elephants-are-there-in-the-knysna-forest/ How many elephants are there in the Knysna forest?], besoek op 28 September 2014</ref>
 
== Verwysings ==