Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Skakel
|}
 
'''Gekoördineerde Universele Tyd''' of '''Universal Time Coordinated, UTC''', dikwels ook '''Burgerlike Tyd''' genoem, is die huidige tydstandaard of wêreldtyd. Die Gekoördineerde Universele Tyd het reeds in 1926 die vroeër gebruiklike Middelbare Greenwichtyd[[Greenwich]]tyd (MGT) vervang (wat volgens astronomiese beginsels gewerk het) en is 'n kombinasie van die Internasionale Atomiese Tyd (TAI) en die Universele Tyd (UT). Volgens 'n internasionale konvensie word tydsones as 'n positiewe of negatiewe afwyking van UTC aangedui. Die Suid-Afrikaanse Standaardtyd (SAST) word dus as UTC+2 aangedui.
 
By toepassings op globale vlak (byvoorbeeld die [[internet]]) word tydstippe gereeld in UTC en op 'n universele manier genoteer, o.a. met die behulp van 'n 24 uur notasie, sonder punte, nm/vm ens. Die notasie 1315 UTC beteken dus kwart-oor-een die middag, volgens die standaardkonvensie (op die nul-[[meridiaan]]).
102 888

wysigings